Tuis Pas Tassie

R650.00

Ons stel aan julle bekend die Bril tassie. Hierdie tassie is perfek indien jy meer as een bril besit  & daarvan hou om al 3 op een slag by jou te hê. Perfek vir reis & as ‘n geskenk vir ‘n bril liefhebber. In hierdie tassie pas daar gemaklik 3 brille en word dit mooi beskerm.
Dit is beskikbaar in swart, met geel stiksels.

Koop vandag nog jou Bril tassie ↓

19 in stock

SKU: bril.tassie. Category: Tag: Brand: